Plus Size Clothing for Plus-size Women in South Africa: Plus-sized Fashion For The Woman With Curves

Blaai deur al ons produkte

Koop dit nou

Shop the Latest Plus Size Fashion: Plus Size Dresses, Pants & More New Arrivals For Maxi Apparel

Our brand celebrates every woman with our selection of women's plus size clothing that is as much about style as they are about fit. Whether you're looking for plus size dresses, plus size tops, plus size skirts, plus size pants, or plus size jackets, we've got you sorted with trendy plus size women's apparel that is locally made of breathable material. Shop online with us for fashion that flatters your curves, in colours that enhance your palette, and a variety of sizes that match your style. We're a South African fashion beacon for plus-size women's fashion, with delivery directly to your door and the latest trends in comfy plus size womens apparel - styled for the curvy women in South Africa. Our promise? A seamless fit, exclusive designs, and an online shopping experience tailored just for the plus woman.

Explore Our Collections
  • Roenell Breedt

    Lady Lilly het gelukkig my pad gekruis

    Sy het aan my bewys

    Dat dames groot en klein

    Met trots in die publiek kan verskyn

    Ek dra rokkies fraai

    Wat koppe laat draai

    Free flow Tina en die res

    Het elkeen so impress

    Gemaklik en mooi

    Is ek elke dag getooi

    Lady Lily dankie pop

    Jou klere hang my kas vol

    Liefde

  • Annatjie van der Merwe

    Lady Lilly is die gemaklikste klere wat ek gevind het om te dra. Hulle is perfek vir my onvolmaakte liggaam en ek kan hulle met trots dra en weet ek kan gemaklik voel en fantasties lyk. Ek hou baie van die rokke en geen mou toppe nie aangesien ek baie vinnig warm word, die broek is rekbaar en gemaklik. Oor die algemeen hou ek net van my Lady Lilly-klere en dra net dit omdat ek selfversekerd voel. Marize is nie net 'n vriendin nie maar sy gee goeie raad en help op enige moontlike manier om vir my die goed te kry wat ek bestel. Ek beveel Lady Lilly-klere aan vir almal, want ek is net mal daaroor om myne te dra.

  • Juliana Vorster

    Julle klere laat my aan die Kosmos blomme dink. Vir my is dit so heerlik as ek jou klere aantrek, en ek kry soveel komplimente. Vir my is dit fantasties om so goed te lyk, veral omdat ek nooit klere kry wat goed vertoon aan my skewe liggaam. My kinders het nie foto's van my nie, omdat ek altyd weggekruip het as daar foto's geneem moet word. Baie dankie dat julle my terug gegee het aan myself. Jy is 'n wonderlike dame

Uitgestalte broek

1 van 24

Voorgestelde rokke

1 van 7